Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 31/08/2018 - 02/09/2018
All Day

Categories


AARBEIFEES 2018

WAAR – Brits Mall
WANNEER – 31 Augustus & 1 September 2018
KOSTES – R30 p/p ( Beskikbaar by hek / iTickets )

Kontak 083 268 9548 vir enige navrae

Kom kuier saam met ons by die Aarbeifees en geniet die vermaak:

  • Lollos / Franja du Plessis / Adam Tas
  • Mej Aarbeifees / Trompoppies / Dinky Doodles
  • Ruan Josh ( du Plessis ) / Liezel Pieter / Leah
  • Sondag Erediens – Ds Frans du Plessis

Kom geniet ook:

  • Vlooimark stalletjies
  • Kos en drinkgoed stalletjies
  • Biertuin
  • AARBEIE TE KOOP ( Geen aarbei verkope die Sondag nie ) 

PRYSLYS VIR DIE DAG 

 

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: