Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 09/08/2018
All Day

Categories


BUFFELSPOORT  HARTKLOP PLAASFEES

WANNEER –  9 Augustus 2018
WAAR – GPS : 5.25° 45.298 O27″24.901
TYD: Hekke open 08hoo

Kom geniet die dag saam met ons, ons belowe ‘n dag vol opwinding, heerlike kos en uitstekende aktiwitiete:

  • Bergfiets wedren / Trail run / Verskeie uitstallings
  • Bulletjie rugby / Volly-ball / Food court
  • Skyfskiet / Pretpak en nog vele meer….

ALLES PLAAS:

  • Groot pryse om te wen
  • Vlooimark
  • Eet, speel, kuier vir die hele familie

P/A Marjaniek Gastehuis
8 km van ATKV Buffelspoot op R104 na Rustenburg

Kontak Adele vir meer inligting – 082 889 6371
Besoek ons Webblad

 

Add to Calendar

%d bloggers like this: