Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 08/10/2021 - 10/10/2021
All Day

Categories


Hengel Kompetisie

WANNEER – W8 tot 10 Oktober 2021 – Kompetisie begin Vrydag 13h00 tot Sondag 09h00
WAAR – Dennekruin Hengeloord
Skakel / WhatsApp: 071 880 0364 ( Vir meer inligting / besprekings )

KOSTES VIR DIE NAWEEK:

  • Hengelaars – R1500 ( 2 Hengelaars, 4 Stokke )
  • Nie -hengelaars – Volwassenes: R150 / 7-15jr: R50 en kinders onder 6 gratis
  • Hekgelde is ingesluit

Worsrolle sal te koop wees Saterdag @ R35 en ‘n koeldrank is ingesluit

PRYSGELD:

  • SWAARSTE KARP – R10 000
  • SWAARSTE SAK PER PEN – R5000
  • Pryse ook op die spel gedurende die naweek
  • Besprekings sluit die 7de Oktober 2021
  • Besprekings & betalings moet vooraf geskied
  • Kompetisie reëls sal op besprekings deurgegee word

 

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: