Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 01/06/2019
All Day

Categories


groot marico safari karnaval

GROOT-MARICO SAFARI KARNAVAL

WAAR – NG Kerk, Groot Marico, N4 Platinum Hoofweg
WANNEER – 1 Junie 2019
INGANGS FOOI – R20 per motor

Kontak besonderhede::

Welkom by die Groot Marico Safari Karnaval!
Groot Marico Safari Karnaval is ‘n jaarlikse fees vir oud en jonk

VEILING 12 UUR:

  • Verskeidenheid Jagpakette
  • Soliede Hout Meubels
  • Kosbaarhede uit die Antieke Marico

VERMAAK:

  • Adam Tas & Kosie Beukes Orkes
  • Genoeg vermaak vir oud en jonk
  • Hope pret vie die kinders vir die hele dag

HEERLIKE KOS & STALLETJIES:

  • Kultuurstal met Marico Plaas – en spensprodukte
  • Heerlike tradisionele kos stalletjies, naaldwerk & kwekery

PLAAS SLAGHUIS:

  • Vakuumprodukte kwaliteit beessnitte & wors
  • Wildsvleis produkte, wildsbiltong & salami

KOMPITISIE:

  • Koop jou kaartjie teen R100 elk
  • Kaartjies reeds beskikbaar en ook te koop by die karnaval
  • Die trekking vind plaas om 15h00 by die Karnaval

PRYSE OP DIE SPEL:

  • Linhai Rustler 300 4Wheeler
  • Naweek vir 4 by Marico River Game Lodge

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: