Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 24/06/2019 - 28/06/2019
7:00 am - 1:00 pm

Categories


kinderweek

KINDERWEEK…..THE GRINCH ( My Hart behoort aan JESUS ) 

WAAR – Laerskool Rustenburg
WANNEER – 24 tot 28 Junie 2019
TYD – 07hoo tot 13hoo
INGANG GRATIS 

Kontak 014 594 1029 of zeldamassyn@thevohf.com vir meer inligting/inskrywing

Hierdie jaar se kinderweek bied baie aktiwiteite en groot pret 

  • Sing en spring
  • Poppekas
  • Kuns
  • Sport
  • Erich Posthumus kom kuier sowel as Living Ball
  • Kinders ontvang ook kos – Alles Gratis.
  • Stuur ‘n e-pos vir ‘n inskrywing of kom registreer die dag van aankoms

ONS SIEN UIT DAARNA OM JULLE DAAR TE SIEN!!!!

 

 

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: