Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 27/08/2022
4:00 pm - 11:00 pm

Categories


WAAR – Deutsche Schule Kroondal
WANNEER – 27 Augustus 2022
Pre-bookings: 083 305 3874
Email- christohm@vvd.co.za 

DIE KROONDALER KARNEVAL (Bierfees) wat jaarliks, sedert 1982 in Kroondal gehou word,
word op 27 Augustus 2022 weer gehou – na ‘n pouse van twee jaar weens Covid-19!!

MOET DIT NIE MIS NIE!

LET WEL – Die Kroondaler Karneval word hierdie jaar by die Duitse Skool Kroondal
(Deutsche Schule Kroondal) gehou en NIE by die skuur agter die Kroodal Spar, soos in die verlede nie.

Die Kroondaler Karneval bied onder andere die volgende vermaak aan:
– ‘n Oompah band
– Dansvloer
– Heerlike Duitse kos
– Bier, wyn, schnapps en hardehout
– Tuisgemaakte koeke
– Koffie & tee
– Tombola
– Lootjies, met kontant pryse
– En nog vele meer

Ingangkaartjies kos R350 en sluit ‘n etebewys van R120 in, sowel as ‘n bierbeker.
Ongelukkig geen persone onder 18 nie.
Skakel  – Carmen by 083 305 3874 vir meer inligting

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: