Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 28/11/2021 - 01/12/2021
All Day

Categories


BESPREEK JULLE STALLETJIES VANDAG NOG!!!
Ons hou WEER Liggies vir Lewe Fees en almal is welkom! 

WAAR – NG Kerk Proteapark
WANNEER – 28 Nov tot 1 Des 2021

Bespreek vandag nog julle stalletjies:

Verskillende opsies beskikbaar vir stalletjies 

  • Binne / buite / koswaentjies / 3×3 / 3×6

° Gratis toegang
° Sondagaand – Ons sit liggies aan met Ruhan du Toit
° Hope vermaak word beplan vir kinders
° Ons Liggie Express treintjie gaan weer ry
° Lekker etes elke aand
° Verskeie Uitstallers
° Woensdagaand –  Sing ons weer Kersliedere onder die sterre

Skakel – 082 785 2439 vir meer inligting en besprekings van stalletjies 

E-mail: ngpparkkomm@mweb.com

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: