FONDSINSAMELING VIR SHAUN
- Ons verkoop Vrydag , 14 Julie , lekker pannekoek om geld in te samel vir klein Shaun se aanvullings vir die winter.
- Shaun is 3 jr oud en het Celiac disease, leaky gut syndrome en kry seizures
- Van Shaun se toetse word jaarliks herhaal by ‘n laboratoruim in die Kaap en ons wil hom graag weer in September vat.
- Ons sal dit waardeer as julle ons asseblief sal ondersteun
Op die spyskaart Vrydag, 14 Julie 2017
- Pannekoek @ R5 elk
BESTELLINGS SLUIT DONDERDAG 13 Julie 2017
KONTAK PERSOON – Liza @ 076 620 1875
Indien iemand ‘n kontant donasie wil maak vir Shaun, hier is die bank besonderhede:
- Bidvest Bank, Rustenburg
- Rekening Naam: S. Fitchat
- Rek nommer: 4739 744 001
- Tak Kode: 462 005