Website Nicro Industrial

Bestuurder /Tegniese Verkoops Ingeneur

Vereistes:  Uitset gedrewe persoon met Christelike waardes. ‘n Passie vir mense en die vermoei om goeie langtermyn verhoudings met kliente te bou op ‘n daaglikse basis.  Kennis van: Industriele pompe en Kleppe, aanleg  prosesvloei, lees van Tegniese tekeninge en ontwerp. Opleiding word verskaf waar nodig.

Kwalifikasies: B. Ing of  B.Tech Meganies, S4 (of 3 – 4 jaar relevante ervaring) .  Salaris: R650 000 (onderh) medies, pensioen, mpy voertuig, selfoon. CV Verw: N1 babette.schoeman1@gmail.com Navrae: Babette Schoeman 0795707249 ons ervaar tans sein probleme indien u my nie in die hande kry nie probeer via WhatsApp of sms

To apply for this job email your details to babette.shoeman1@gmail.com

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: