Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 24/09/2025
8:00 am - 4:00 pm
Categories

DE WILDT 4 X 4 BRAAIVLEIS FEES
WANNEER – Woensdag, 24 September 2025
WAAR – R513 Tussen Harties & Pretoria Noord
TYD – 08h00 tot 16h00
TOEGANG – Volwassenes en hoërskool: R50 pp / Voorskool en laerskool: Gratis
E-pos: info@dewildt4x4.co.za / Besoek ons Webblad
Kom geniet ‘n lekker dag saam ons, bring jou familie en vriende!!!!
Optredes:
- Boeboe / Hennie de Bruyn en die Kitaar Kêrels
- Anton Fitchet / Tender Mavundla
- Jaun-Piere Murphy / Etha
Lekker opwindende aktiwiteite vir die dag:
- Potjies Kompetisie – Inskrywings – R250 ( Kontant en ander pryse op die spel )
- Buitelug Expo’s / Verskeidenheid oulike uitstallers
- Bekende Biertuin – Yeah Brew / Kos Stalletjies
- Kuier Area / Petting Zoo & treintjie
- Opening van ons veilige kinder speel area
- Veilige Parkering
Boek NOU jou stalletjie by Rina – 071 110 6907