Date/Time
Date(s) - 23/08/2025
10:00 am
Categories
FRANCOIS BOYCE – STAP IN STYL
(FONDSINSAMELING VIR FRANCO )
Francois Boyce van Hoezit Samelewing is ’n dinamiese en kragtige motiveringspreker
wat elke gehoor aanraak waar hy gaan.
Met sy unieke vermoë om humor en hartseer te verweef, neem hy jou op ’n reis van selfontdekking.
Jy gaan lag, jy gaan tjank – en jy gaan diep dink.
Francois se stories is eg, sy boodskap is kragtig, en sy teenwoordigheid laat niemand onaangeraak nie.
Kom luister en laat jou siel aanraak – want Hoezit is nie net ’n groet nie, dis ’n beweging.
WANNEER – 23 Augustus 2025
WAAR – Pretoria Barnyard Menlyn
TYD – 10 uur vm
KAARTJIES – R180 per persoon
Navrae – 071 136 0096 / E-mail: letsgetfrancotofrance@gmail.com
Bespreek jou kaartjies vandag nog: Barnyard Theatre
Eet -en-drinkgoed kan op die site vooraf bestel word of by die venue self
HELP HIERDIE ONGELOOFLIKE JONG TALENTVOLLE
RUGBY SPELER OM SY DROME ‘n REALITEIT TE MAAK