Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 14/06/2025
10:00 am
Categories
Kom geniet ‘n heerlike manne oggend saam met ons
Goeie geselskap, inspirasie & tyd saam in die Woord
WANNEER – 14 Junie 2025
WAAR – AP Kerk, H/v Boven & leyds straat, Rustenburg
TYD – 10:00
KOSTES – R150 per persoon ( Verversings Ingesluit )
TEMA – Manne van God in ons tyd
GASSPREKER – Prof. Alwyn Swanepoel
Besprekings – Kantoor: 072 845 5829 / Chris: 079 525 9519 / Ds Nico: 082 653 5506
JY WIL NIE DIE MISLOOP NIE!!!