Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 19/04/2025
8:00 am - 3:00 pm
Categories
KOM KUIER SAAM JO BLACK & DIE KITAARKêRELS
WANNEER – 19 April 2025
WAAR – NG Kerkterrein, Groot Marico
TOEGANG – R20 per persoon ( Kaart Fasiliteite Beskikbaar )
Stalletjiebesprekings – Sarah: 064 515 1790 / ngkmarico@gmail.com
Kom geniet die dag saam met ons:
- Pretpark / Veiling / Teetuin / Biertuin / Pap & Kaiings
- Skaapkoppe / Skaapsterte / Vetkoek / Kerrie & Rys
- Sosaties / Boereworsrolle / Rib Burgers / Pannekoek
- Poedings / Roomys / Vleis en baie meer….