Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 05/10/2019
8:00 am - 5:00 pm
Location
Residentia Sering
Categories
WANNEER – 5 October 2019
WAAR – Residentia Sering, 151 Kock St, Rustenburg
TYD – 08h00
Ons bied ‘n heerlike dag aan met stalletjies en hope vermaak:
- Worsbroodjies / Vetkoeke / Koekies / Beskuit
- Optredes saam met verskeie skole
- Wit olifanttafel & Boeke
- Pragtige handewerk
Kontak – 014 592 1124 vir verdere inligting / navrae