PRAGTIGE HUIS TE KOOP OP DIE OEWER VAN VAALRIVIER

Skakel –  Andre by 076 022 0334
Prys – R850 000 ( Onderhandelbaar )

Hierdie pragtige eindom sal virseker net rus en vrede bring huis 

  • Tussen Christiana & Bloemhof
  • 2 Slaapkamer met ‘n stort by die hoofslaapkamer
  • Oopplan Kombuis / Spens / Sit- en Eetkamer
  • Trellidor aan al die vensters & deure
  • Blinders voor elke venster & skuifdeure
  • Aerolight in die plafonne / Afdak vir 2 voertuie
  • Groot gastekamer met 2 dubbelbeddens, met buite gas stort, wasbak & toilet
  • 2500 l Jojo Tank
  • Skylights in kombuis & Spens
  • Stoep met ingeboude braaier
  • Besproeiing uit rivier vir die hele tuin
  • Kamers toegerus met LED lights & dak waaiers
  • Kamera Stelsel ( 5 kameras )
  • Seile voor op stoep ( Ekstra vertrek in die winter )
  • Antrasiet Stoof in die sitkamer
  • 4 x sonpaneel ligte om die huis

MOENIE HIERDIE PRAGTIGE EIENDOM DEUR JOU VINGERS LAAT GLIP NIE:

Rate us and Write a Review

Friendliness

Professionalism

Price

Got what I came for

Browse

Your review is recommended to be at least 140 characters long

You agree & accept our Terms & Conditions for posting this review?

image

building Own or work here? Claim Now! Claim Now!
image