Kerk waarmee God werk!
Kontak Besonderhede
Adres: h/v Witstinkhout- & Bergboslaan Proteapark, Rustenburg
Pos Adres: Posbus 20750, Proteapark, 0305
Tel: 014 533 4028
Faks: 086 694 9448
Epos: ngppark@mweb.co.za
Webblad: www.ngprotepark.co.za
Ds. Deon Strauss – 083 627 5085 d.strauss@mweb.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/pages/NG-PROTEAPARK/199401442880
EREDIENSTYE (SONDAG):
9:00 Erediens in Ouditorium
Kinderbediening in Teatro, Peuters & kleuters
17:45 Tienerbediening Kleingroepe
18:45 Aanddiens
KANTOOR URE:
Maandag: 10:30 – 16:00
Di – Do: 8:00 – 16:00
Vrydag: 8:00– 13:00
LERAARS:
Ds. Deon Strauss – 083 627 5085, d.strauss@mweb.co.za
Ds. Jan-Hendrik du Plessis – 079 288 1625, ngpparkjeug@mweb.co.za
Ds. Willem Pretorius – 073 529 6075, willempretorius12@gmail.com
JEUGWERKER:
Riekie Terblanche – 082 824 8329, Riekiejeug@mweb.co.za
Kerk Info
NG Proteapark is die kerk waarmee God werk: in ons elkeen en deur ons in die wêreld rondom ons. NGPP is ook in wese missionêr: met ander woorde uitreikend en uitnodigend; oop en toeganklik. Dus fokus ons sterk op ons onderlinge bediening van mekaar in selgroepe, hospitaalbediening en ons spreekkamer.
In NGPP is elke individu, jonk en oud, klein en groot, ewe belangrik. Daarom fokus ons sterk op gesinsbediening, terwyl gespesialiseerde bediening aan seniors, peuter- en kleuters, Gr 1-6 en Gr 7-11 steeds groot aandag geniet.