STAAN SAAM RUSTENBURG HET HULP NODIG!!!!!

  • Ons vra die publiek om asseblief te help met skenkings vir mense in nood
  • Ons benodig dringend ENIGE skenkings
  • Van speelgoed, klere, skoene, meubels, kruideniersware en motorhuis – gereedskap

Ons kan dit kon optel of dit kan afgelaai word by 80 Bethlehem Drive, Rustenburg

ENIGE SKENKING/S SAL OPREG WAARDEER WORD 

Kontak Juanita by – 083 444 6391 vir enige navrae

 

 

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!