Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 03/05/2025
12:00 am
Categories
BOSVELD VLEIS FEES
WANNEER – 3 Mei 2025
WAAR – R511 – Brits, NG Sanddrift
TOEGANG – Gratis
Navrae: Johan – 082 829 0869 / Stalletjies: Tienkie – 082 713 9307
E-pos: ngsanddrift@gmail.com
Gaan volg ons op Facebook
Kunstenaars:
- Bee Bee die by / Ricus Nel
- Jeanette / Hennie de Bruyn & Die Kitaarkêrels
Bring die hele gesin en julle vriende en kom geniet die dag saam met ons:
- Boeresport / Vleisverkope / Teetuin / Stalletjies
- Veiling / Boere Kos / Pryse te wen / Kompetisies en nog vele meer
GEEN KOELBOKSE TOELAATBAAR
Die ‘HAPTEEK ‘ is beskikbaar